Izaak Breitenbach from the South African Poultry Association discusses the important role that local producers play in ensuring food security.
Dit is volgens, Izaak Breytenbach, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging, SAPV, wat meen in terme van voedselsekerheid is dit geweldig belangrik dat produksie in dié bedryf plaasvind. Hy sê daar was wel uitdagings wat verband hou met die vervoer van produkte. Logistieke en probleme met arbeid het ook opgeduik, terwyl veral kleinboere met die aanvang van die nasionale inperkingstydperk swaar getref is. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…
This was originally broadcast on 16 April 2020, on OFM. Please note this interview is in Afrikaans.
Listen to this podcast here.